Die voorgestelde wysigings aan die vuurwapenbeheerwet hou ernstige gevolge in

Loading player...
TLU SA het 'n nasionale veldtog van stapel gestuur om steun te werf teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van vuurwapens.
Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, Hoofbestuurder van TLU SA oor die veldtog wat hulle loods teen die wysigings.
17 Aug 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min