OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,610 Episodes
640 – 660

Faktore wat aartappelpryse beïnvloed

Daar word huidiglik wyd op sosiale media bespiegel oor faktore wat aartappelpryse in die komende jaar asook komende produksie seisoene mag beïnvloed. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met streeksbestuurder van Aartappels SA, FP Coetzee, oor twee aspekte wat nadelige implikasies kan hê vir die aartappel industrie, sou verbruikers hul…
22 Aug 2024 11PM 6 min

Nicol Jansen nou ere president van Agri Noord-Kaap

Tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley het hoof uitvoerende beampte, Dirk Krapohl (kra-pool) ‘n spesiale oorkonde – ere-president aan die voormalige president van die organisasie, Nicol Jansen oorhandig…
22 Aug 2024 11PM 6 min

Nie-aanmelding van veediefstal steeds groot probleem

OFM Agri se Johan Gunter gesels met Hans Annandale, voorsitter van die veediefstal forum in die Vrystaat oor die toename van veediefstal en waarom dit van kardinale belang is om gevalle aan te meld…
21 Aug 2024 11PM 3 min

Georganiseerde landbou en provinsiale regering moet beter saamwerk in Noord-Kaap

Tydens vanjaar se Agri Noord-Kaap kongres in Kimberley, het president Willem Symington in sy openingsrede die nuwe politieke bestel aangeraak en gemaan dat die onus nou op die burgery is om toe te sien dat leiers verantwoordbaar gehou word. Hy't ook 'n pleidooi aan die provinsiale regering gerig om meer…
21 Aug 2024 6PM 6 min

Agri Noord-Kaap kongres fokus op volgende geslag landbouers

Die Agri Noord-Kaap jaarkongres vind vanaf vandag in Kimberley plaas. OFM Agri se Robyn Schutte het met president Willem Symington gesels oor wat vanjaar se tema is, asook wat kongresgangers kan verwag en hoe selfs die breë publiek kan meemaak…
20 Aug 2024 11PM 6 min

Vroue in Landbou: Anika de Beer se herlewingsdrif

Anika de Beer, die bekende weerkundige met stralende glimlag en warm persoonlikheid, het nie net in die harte van Suid-Afrika se televisiegehore ingekruip nie, maar het ook al haar spoor in Sentraal-Suid-Afrika gelaat. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met haar as deel van ons Vrouemaandreeks.
19 Aug 2024 11PM 11 min

Wat is “Thinking the Future”?

Tydens Vrystaat Landbou se onlangse jaarkongres in Bloemfontein het prof. Cobus Oberholster ‘n praatjie gelewer oor “Thinking the Future” en wat dit vir jou boerdery beteken…
19 Aug 2024 11PM 3 min

Aret Labuschagne van Zastron

As deel van OFM Agri se Vroue in Landbou gespreksreeks gesels Johan Gunter met Aret Labuschagne van Zastron…
18 Aug 2024 11PM 2 min

Hou RNE verantwoordbaar

Tydens Agri Wes-Kaap se onlangse jaarkongres, het politieke ontleder, Moeletsi Mbeki, ‘n oorsig gegee oor die verskeie groeperinge waaronder Suid-Afrika regeer is, en ‘n beroep op burgers gedoen om te sorg dat ons nuwe ampsdraers verantwoordbaar gehou word vir dienslewering…
18 Aug 2024 11PM 1 min

Vroue in Landbou: Peritum leiers neem die voortou

Vandag op ons Vroue in Landbou insetsel het ons ‘n dubbeldoor dames. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het by Peritum Agri Institute in Bloemfontein gaan inloer…
15 Aug 2024 11PM 13 min

Vroue in Landbou: Dr. Anathi Makamane, Kovsies se koningin van volhoubaarheid

Hierdie Augustusmaand leer OFM Agri meer oor uitblinkers in landbou. Vandag se bedryfsvertakking is volhoubare landbou en onderwys, en Robyn Schutte gesels met Dr Anathi Makamane, professor aan die departement van Volhoubare Voedselstelsels en Ontwikkeling by die Universiteit van die Vrystaat…
14 Aug 2024 11PM 6 min
640 – 660