Tydens OVK se 2de nasionale wolveiling in Gqeberha, het ‘n skaapboer van die Oos-Vrystaat die beste prys op nasionale vlak ontvang vir sy wol. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met skaapboer in die Senekal-distrik, Rian Schutte…
Tyd loop uit om deel te word van die Sparta Kalf Klub waar ‘n reis vir twee na Mauritius op die spel is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Charles Mathewson om meer uit te vind…
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake. Vandag is die fokus op inenting van lammers en ons hoor ook OVK se wolkantoor.
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Johan Gunter het onlangs die Senepol stoet en aanteelveiling by die Circle C Range tussen Verkeerdevlei en Excelsior bygewoon waar ‘n dire-en-‘n-half jaar oue bul, Blackpool Jackson, vir ‘n nuwe SA rekord van R165-duisend verkoop is. Hy met die president van die Senepol bees genootskap, Boetie Hattingh…
Benewens bek-en-klou beheermaatreëls binne die Oos-Kaap se siektebeheergebied, herinner die Staatskoerant Kennisgewing van Julie veeboere daaraan dat gespletehoef-diere regoor Suid-Afrika slegs geskuif mag word indien vergesel van ’n gesondheidsverklaring. Die Departement van Landbou beveel ook sterk aan dat alle veeboere landswyd dierbewegings so veel as moontlik beperk. OFM Agri se…
OFM Agri's Robyn Schutte talks to Lindiwe Moroka, a dynamic young farmer based in Bloemfontein, who embodies creativity, innovation, and resilience. Although her journey into agriculture was unconventional, starting with no formal education in the field, Moroka’s passion and determination have propelled her to success.
Twee passievolle leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas, het onlangs hul visie oor die toekoms van landbou gedeel tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley. Bennie Mans het vertel hoe jong mense 'n unieke rol kan speel om die voortbestaan van die sektor te verseker.. Op sy beurt het…
Tydens Agri Noord-Kaap se onlangse kongres het leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas gesels oor ’n Nuwe geslag se toekoms in landbou. Hier is Bennie Mans se voorlegging…
’n Konvooi van nege vragmotors het vanroggend (27/8) vanaf Winterstorm Kuilvoer op Lichtenburg, Noordwes weggetrek om Woensdag (28/8) bystand aan sowat 50 boere in die Kenhardt en Brandvleidistrik in die Noord-Kaap te bied. Chris van Beljon, verteenwoordiger van Bring Hoop NPC, het sy opgewondenheid asook dank uitgespreek oor die groot…
Elzette Boucher-Kruger gesels met Alwina van Zyl, ’n direkteur by Malu Pork in Kimberley, verteenwoordig van die jonger uitblinkers in die landboubedryf wat voortdurend met nuwe idees en aanslag waarde toevoeg tot ’n gevestigde familiebesigheid wat ’n bekende handelsmerk in die varkvleisbedryf is.
Weens ’n afname in plaaslike geelmielieproduksie en ’n styging in mieliepryse het dit etlike maande gelede duidelik geword dat Suid-Afrika dalk geel mielies sal moet invoer. OFM Agri se Robyn Schutte het met uitvoerende direkteur van SACOTA, Dr Andre van der Vyver, gesels oor die invoer van Brasiliaanse geelmielies om…
Tydens die Agri Noord-Kaap jaarkongres het Professor Mike Muller oor die toekoms van waterbestuur gesels. Tydens die paneelbespreking het hy ’n vraag beantwoord rakende die konstruksie van damme in goeie opgaargebiede, vir gebruik elders…
Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapsake. Vandag is die fokus op die uitgroei van ooilammers en ons hoor ook OVK se wolkantoor.
22 Aug 2024 11PM
5 min
620 – 640
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.