
Vleissentraal Elite bulgroeitoetsklas wenner 2025
Loading player...
Johan Gunter gesels met die kuddebestuurder van die Simmentaler bul wat die Vleissentraal Elite bulgroeitoetsklas gewen het, asook Dolf Theunissen van Fulland Simmentalers van Koster.