OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,613 Episodes
760 – 780

Wenke vir speen van kalwers

Terwyl beesboere gereed maak vir die huidige kalfspeenseisoen, is deeglike voorbereiding die sleutel tot ’n gesonde en groeiende kudde. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dieregesondheidspesialis by die Beefmaster Groep, King Ramokala, oor die suksesvolle speen van kalwers en wenke vir die opkomende speenseisoen.
30 Jun 2024 11PM 6 min

Rockman begin raakvat by landbou

Die nuwe Vrystaatse LUR vir Landbou het haar eerste week in die amp afgesluit met 'n seremonie waartydens 'n dosyn nuwe vlootvoertuie oorhandig is aan landbouvoorligtingsbeamptes om hul werk in die provinsie te vergemaklik. By die plegtigheid op Glen buite Bloemfontein, het Elzabé Rockman aan OFM Agri vertel, die departement,…
29 Jun 2024 2AM 3 min

Nasionale sierduifskou in Bloemfontein

Johan Gunter het die nasionale duif- en pluimveeskoue wat tans op die gronde van Bloemskou plaasvind besoek. Hy gesels met Hennie Hatting, skousekretaris by die sierduiwe…
27 Jun 2024 11PM 2 min

What's in Farmers Weekly – 5 July Edition

The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
27 Jun 2024 11PM 2 min

Boerdery ‘n beroep van hoop

OFM Agri se Robyn Schutte gesels met die 2021/22 Vrystaat boer van die jaar, Nkosana Mtambo, van die Mtambo Boerdery in Vrede, oor sy bedrywe, en hy deel sy sentimente oor wat boer-wees vir hom beteken.
26 Jun 2024 11PM 12 min

Agri Noordwes oor betreding

Die onwettige betreding van privaat eiendom is ter sprake wanneer dit kom by die beskerming van eiendomsreg en is een van die klagte wat gebring moet word wanneer landbouers betreders op hul plase betrap wat onwettig jag met veral honde, wat deesdae ‘n groot probleem geword het, asook wanneer mense…
25 Jun 2024 11PM 5 min

Voedselinnovasielaboratorium by UV ontwikkel bekostigbare, proteïenryke soja-alternatiewe

In ’n beduidende stap om voedselsekuriteit in Suid-Afrika te verlig, het die Voedselinnovasielaboratorium aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ’n nuwe reeks bekostigbare, proteïenryke soja-gebaseerde suiwelalternatiewe bekendgestel. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr Brandon van Rooyen van die Departement van Volhoubare Voedselstelsels en Ontwikkeling. Dr Van Rooyen,…
25 Jun 2024 11PM 5 min

The challenges small-scale cattle farmers in South Africa face

Small-scale cattle farmers often lack critical information about animal health care. This includes knowledge about vaccinations, dipping, deworming, and general livestock management. Without this information, farmers tend to react to crises rather than practice preventative care, leading to higher mortality rates and lower productivity. According to Beefmaster Group’s animal health…
25 Jun 2024 11PM 5 min

What's in Farmers Weekly – 28 June Edition

The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
20 Jun 2024 11PM 2 min

Vrystaat RPO-Kongres Oorsig

Gedurende die Vrystaat RPO kongres gesels Johan Gunter met Lou van Reenen van Beefmaster gesels oor die uitvoermoontlikhede binne die rooivleisbedryf en dan ook met prof Frikkie Mare HUB van die RPO oor die plek en die rol van die RPO in die waardeketting en of voel hy dat biosekuriteit…
20 Jun 2024 11PM 7 min

Implikasies van verontagsaming van nuwe veld- en bosbrand wet

Vandeesweek beskou die OFM Agri Uur brande en brandgevare. Die Sake Uur se Olebogeng Motse het onlangs met PH Attorneys se Eldon Ward gesels oor die implikasies van die verontagsaming van die opdateerde die veld- en bosbrand wet, wat onlangs bekragtig is.
19 Jun 2024 11PM 3 min
760 – 780