Vandeesweek beskou die OFM Agri Uur brande en brandgevare. Die Sake Uur se Olebogeng Motse het onlangs met PH Attorneys se Eldon Ward gesels oor haakplekke met die implementering van die opdateerde die veld- en bosbrand wet, wat onlangs bekragtig is.
Heleen Viljoen, landbou-ekonoom van Graan SA, sê ’n weeklikse verslag deur Amerika se Landbouraad dui aan dat 85% van die Amerikaanse mielies reeds opgekom het, met 74% wat as goed tot uitstekend gegradeer is. Dit is 'n verbetering teenoor die vorige seisoen se 61%, wat aandui dat Amerika 'n baie…
Johan Gunter gesels met Mafpa se Johan Breytenbach oor wat die eerste stappe is om te neem wanneer n brand ontstaan, hetsy by n huis of veld en hoe om op te tree wanneer mense tydens n brand in lewensgevaar is.
Vandeesweek beskou die OFM Agri Uur brande en brandgevare. Die Sake Uur se Olebogeng Motse het onlangs met PH Attorneys se Eldon Ward gesels oor wat die veld- en bosbrand wetsontwerp wat onlangs bekragtig is.
Het jy ’n sonkragstelsel op jou plaas, hetsy vir gebruik in die boerdery of tuis? Luister hier na noodsaaklike veiligheidsmaatreëls. Brande wat as gevolg van litiumioonbatterye en sonpaneelstelsels ontstaan neem wêreldwyd toe. Tarien Cooks, rampbestuurspesialis by AfriForum het ’n gids saamgestel met wenke oor hoe om gereed te wees indien…
Turkye het onlangs aangekondig dat hulle koringinvoere gaan verban. Hierdie besluit kan belangrike implikasies vir die wêreldmark en vir Suid-Afrikaanse produsente hê. Graan SA landbou-ekonoom, Heleen Viljoen verduidelik dat die wêreldmarkte ons plaaslike markte direk beïnvloed, en dat Turkye, as die tweede grootste koringinvoerder ter wêreld, se besluit kommerwekkend is.
Die ANC en die DA het verlede week ’n raamwerkooreenkoms onderteken om ’n regering van nasionale eenheid te vorm. OFM Agri se Robyn Schutte het op die vooraand van hierdie aankondiging met Adjunkprofessor aan die Universiteit van die Vrystaatse Fakulteit Ekonomie en Bestuurswetenskappe, Christo van der Rheede, oor die ekonomiese…
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Louis de Jager, 'n energieke agtjarige, het die voorreg om op 'n plaas groot te word, waar sy liefde vir perdry, skiet, braai en motorfietsry elke dag van sy lewe kleur gee.
Die Nasionale Rooivleis Produsente-Organisasie (RPO) het pas aangekondig dat hulle tydens die laaste Uitvoerende Raadsvergadering besluit het om ‘n samewerkingsooreenkoms met Plaas Media te onderteken. Johan Gunter het met Deidre Louw van Plaasmedia gesels en ook met dr Frikkie Mare HUB van die RPO.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers.
11 Jun 2024 11PM
4 min
780 – 800
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.