Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,811 Episodes
2300 – 2320

Google kan sien wie jou bel

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan sien wie jou bel.
8 Apr 2024 12PM 4 min

Canal+ sit 'n plus by sy aanbod

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die beslissing in Sasol se guns en Canal+ wat sy aanbod vir Multichoice verhoog.
8 Apr 2024 11AM 12 min

Koebaai Zim-dollar

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse ekonomie, Zimbabwe se nuwe geldeenheid, en Sanlam se belang in die Shriram-groep se versekeringsbesigheid in Indië.
5 Apr 2024 11AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
5 Apr 2024 11AM 22 min

Capitec skop stof in ander banke se oë

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die sterk goudprys, Capitec wat 'n 52-week-hoogtepunt bereik, en Harmony Gold se loonooreenkoms.
4 Apr 2024 12PM 7 min
2300 – 2320