Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,841 Episodes
3600 – 3620

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor vandag se markte en die rand wat verbeter.
7 Jun 2023 11AM 5 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte, die rand se beweging en Renergen se aandeel wat styg.
6 Jun 2023 11AM 9 min

Mosambiek het nou Starlink

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Mosambiek wat nou Starlink het, hoeveel hulle betaal en wanneer dit in Suid-Afrika uitgerol sal word.
6 Jun 2023 11AM 6 min

Sekuriteit en veiligheid op skou by Gallagher

Charlene Hefer, portefeuljebestuurder vir gespesialiseerde uitstallings by die Montgomery Groep gesels oor die sekuriteit en veiligheid skou by die Gallagher Konvensie Sentrum in Midrand.
5 Jun 2023 11AM 5 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte.
5 Jun 2023 11AM 5 min
3600 – 3620