Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,509 Episodes
4880 – 4900

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor Naspers en Prosus, die aantreklikheid in die plaaslike beurs, die olieprys en die inflasiesyfer.
13 Jan 2023 10AM 9 min

Herwinning is groot besigheid

Morné Eloff, finansiële direkteur by Neopak gesels oor hoe hul besigheid werk, sy loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
12 Jan 2023 11AM 11 min

Eskom kan sy tariewe met 18,65% opstoot

Antoinette Slabbert, senior joernalis by Rapport gesels oor die energiereguleerder Nersa se aankondiging dat Eskom sy tariewe vanjaar met 18,65% kan opstoot.
12 Jan 2023 11AM 7 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die markte wat positief was vandag en die inflasiekoers wat daal.
12 Jan 2023 11AM 3 min

SA gaan nog vir 10 jaar beurtkrag ervaar

Monique le Roux, senior navorser van die Wetesnkaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) gesels oor hoekom hulle dink beurtkrag vir 10 jaar sal voortduur.
11 Jan 2023 10AM 8 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markreaksie, beurtkrag en Steinhoff.
11 Jan 2023 10AM 5 min

Navorsers wil beeste groener maak

Dr. Linde du Toit, senior dosent in veekunde aan die Universiteit van Pretoria gesels oor Nieu-Seeland navorsers wat oplossings vind om plaasdiere se metaanvrystellings te verminder.
10 Jan 2023 11AM 7 min
4880 – 4900