Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,509 Episodes
4900 – 4920

Markoorsig

Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments
10 Jan 2023 11AM 4 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die nuwe rekord-hoogtepunt vir die beurs en wat so vuur maak onder aandeelpryse.
9 Jan 2023 11AM 3 min

Ryk drink Koffie met Reana Steyn

Reana Steyn, ombudsman vir bankdienste gesels oor die binnewerking van die ombud, haar agtergrond, loopbaan en wat sy doen om te ontspan.
29 Dec 2022 12PM 8 min

Oorsig van banke 2022

Kokkie Kooyman, portefeuljebestuurder by Denker Capital gesels oor banke se prestasie vanjaar.
29 Dec 2022 12PM 10 min

Skoolseun wil fietswiele styf hou

Jaco Jacobs, 'n graad 12 leerder by Outeniqua Hoërskool in die Weskaap gesels oor sy projek wat fietswiele styf hou.
28 Dec 2022 12PM 6 min
4900 – 4920