OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,829 Episodes
380 – 400

Weird Wide Web - Hawaii het pienk geword!

'n Dam in Hawaii het so borrelgompienk geword dat dit van die stel van "Barbie" kan wees, maar die bisarre verskynsel is geen rede vir 'n danspartytjie nie.
14 Nov 2023 8AM 2 min

Weird Wide Web - Taalstudie is belangrik

Kommunikasie is oral in die wêreld die sleutel, maar soms is die taalversperring geneig om 'n probleem te wees. Daarom is dit belangrik om meer as 1 taal te probeer leer.
13 Nov 2023 8AM 2 min

Feel Good Friday - Jessica Wade

Ontmoet Jessica Wade, 'n vrou wat Wikipedia-biografieë oor vroue en minderheidswetenskaplikes begin skryf het.
10 Nov 2023 8AM 3 min

What's on the menu - Vla nagereg

Na 'n rukkie is ons huissjef terug! Vandeesweek begin Sjef Maradine die feesresepte bietjie vroeg met 'n heerlike vlaskyfresep.
9 Nov 2023 10AM 2 min

Dr Niel van Niekerk oor The Joyride

Nico gesels met buitengewone teater en Hoof van Dramatiese Kunste by Eunice Meisieskool Dr Niel van Niekerk. Dr van Niekerk vertel ons van sy reis in onderwys en waarvan hy die meeste hou van werk met kinders.
8 Nov 2023 10AM 14 min

Nico gesels Aksie Rugby met Leon Bolton

Ons het al gehoor van aksiesokker, netbal en selfs aksiehokkie, maar het jy al ooit van aksierugby gehoor? Wel, ons het ook nie, so Nico het vir Leon Bolton van Bloemfontein Action Sports gekry om ons bietjie meer oor die nuwe sport te vertel.
1 Nov 2023 11AM 5 min
380 – 400