What’s on the menu – Caramel Blondies

Loading player...
Nog ’n Donderdag, nog ’n resep van Sjef Maradine. Hierdie week sorteer sy ons nagereglus uit met ’n vinnige resep vir Caramel Blondies.
30 Aug 2024 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min