#GROOTtrauma

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary
470 Episodes
300 – 320

#GROOTtrauma: 25 Maart 2020 - Hoe gereeld was jy jou hande?!

Hoe gereeld het jy jou hande gewas voor die Covid-19 uitbraak? Ons doen ook 'n eksperiment danksy Techno Glow se "glow powder". Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger leer ons meer oor bakterië en virusse. http://technoglowproducts.co.za/
25 Mar 2020 38 min

RegOfVerkeerd: Wapen amnestie - Alles wat jy moet weet!

Advokaat John Welch, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vuurwapen Assosiasie en kenner van wapenwetgewing gesels oor wapen amenstie en ook die prosedure wat moet gevolg word om jou vervalde wapen lisensie te hernu.
21 Jan 2020 41 min
300 – 320