In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan.
In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud.
“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.”
Hy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim.
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels.
Irene-Louise van Wyk se jongste danstreffer tref Vrydag eers speellyste en stromingsplatforms, maar luister hier as jy ʼn voorsmakie van die liedjie wil hê.
Simoné Pretorius deel hoe sy as Christen, maar ook as ʼn bekende figuur met ʼn groot aantal volgelinge op sosiale media, haar kinders se voedingsuitdagings navigeer.
Twee ma’s deel hul borsvoedervarings met Maroela Media en gesels oor die algehele impak wat borsvoeding op hulle gehad het met hul eerste kinders.
6 Aug 2024
27 min
140 – 160
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.