Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,259 Episodes
380 – 400

Vind hiér uit waar om fees te vier

Besoekers aan die webwerf het nou die geleentheid om op een gerieflike plek uit te vind watter feeste binnekort in of naby hul dorpe gaan plaasvind.
23 Oct 2023 12 min

Alzheimers veel meer as net geheueverlies

Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die vierde en laaste episode vertel Lourens Venter, en sy pa, Lou, oor sy ma, Anne-Marie Venter, se Alzheimer-diagnose en die impak wat dit op hulle…
4 Oct 2023 24 min
380 – 400