OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,763 Episodes
1140 – 1160

PM berig oor sonkragplase wat ook vir skaapweiding aangewend kan word

Sonkragplase word dikwels nie meer vir weiding gebruik nie, maar die grond word eerder verhuur vir groter inkomste. Daar is egter toenemende belangstelling in oplossings wat landbou- en sonkragproduksie op een plek kan kombineer. Skaapweiding kan die antwoord wees en sonkragprodusente werk nou saam met skaapboere om grond ook as…
17 Jan 2022 2AM 1 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem.
14 Jan 2022 12AM 4 min

PM gesels vandag oor ‘n onlangse studie wat seesterre aanbeveel as veevoer

‘n Studie wat onlangs gedoen is, het die potensiaal uitgewys om seesterre as veevoer te gebruik vir speenvarke en pluimvee. Seestermeel bevat aansienlike vlakke van broodnodige aminosure en dit word goed deur varke verteer. Seesterre is ‘n plaag by mosselplase en kan groot verliese in mosselproduksie veroorsaak. Die nuwe studies…
14 Jan 2022 12AM 1 min

PM gesels oor die moontlike gebruik van hommeltuie om skape te beheer

Die tradisionele gebruik van skaaphonde om skape op ‘n plaas te beheer en selfs te beskerm teen roofdiere, het onder skoot gekom met nuwe navorsing wat oor die gebruik van hommeltuie gedoen is. ‘n Nuwe studie het skape se hartklop gemonitor onder verskillende omstandighede. Skape se hartklop per minuut is…
11 Jan 2022 8AM 1 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand versterk in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het effens gestyg. Laer vraag kan die pryse egter laag hou. Hoenderpryse het gedaal, terwyl varkvleispryse ook…
11 Jan 2022 8AM 4 min

Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom aan die Universteit Vrystaat

Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die nadelige invloed van die baie reen wat die afgelope tyd uitgesak het. Volgens hom trek aanplantings swaar as gevolg van versuipings en erosie in groot dele van die land. Produksiekostes bly egter steeds hoog en insetkoste wat te hoog…
11 Jan 2022 12AM 2 min

PM berig oor nuus van SA se wildehond-bevolking en navorsing oor aasvoels

Die bedreigde wildehond het ‘n reddingsboei gekry met wildehonde wat veilig gehou sal word met tydelike behuising voordat hulle in die natuur vrygelaat word. Daar is ook navoringsfasiliteite by hierdie tydelike huivesting ingerig wat tot groot voordeel van die natuurlewe aangewend kan word. Ons berig ook oor aasvoels wat met…
10 Jan 2022 1AM 1 min

PM berig oor suksesvolle entstowwe teen die gevaarlike Afrika-varkpes.

Amerikaanse navorsers het ‘n entstof teen hoogs aansteeklike en gevaarlike Afrika-varkpes ontwiklkel. Dit word voorspel dat dit ‘n werelsdwyer impak sal maak om varke te beskerm, veral in China wat die meeste van hul varkbevolking verloor het as gevolg van die pes.
10 Jan 2022 1AM 1 min

Claude Moller

Claude Moller se inspirasie vir die nuwejaar.
7 Jan 2022 12AM 3 min

Pieter Moller

Nuus uit die suiwelbedryf. PM berig oor die wêreld se kampioen koei wat einde van verlede jaar aangewys is, asook nuus oor navorsing op kinders en die resultate van laevet melk-studies.
5 Jan 2022 11PM 1 min

Pieter Moller

Internasionale nuus uit die veebedryf met die fokus op wêreld beesvoorrade wat na verwagting vanjaar skerp kan styg.
4 Jan 2022 10PM 2 min

Claude Moller

Claude Moller se inspirasie vir die naweek.
17 Dec 2021 2AM 5 min

Pieter Moller

Pieter Moller se boodskap aan landbouers.
17 Dec 2021 2AM 1 min

Charl Saunderson

Charl Saunderson se weeklikse praatjie en afsluiting vir die jaar.
17 Dec 2021 2AM 5 min
1140 – 1160