Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Gerrit Meyer is ‘n landbouer wat in Suid-Afrika grootgeword en hier gestudeer het. Hy vertel van sy opleiding by Korrektiewe Dienste en hoe sy ondervinding hier, hom gehelp het om ‘n goeie werk in die landbousektor in Afrika laat bekom het. Meyer vertel van die gunstige landboutoestande daar en hoe…
Die verbruik van Wagyu-vleis in Suid-Afrika het die afgelope jaar viervoudig toegeneem. Waar daar voorheen tussen 20-30 osse per week geslag is, het dit onlangs toegeneem tot 120-150 per week. Internasionale tendense het ook bevestig dat die toename ten minste vir die volgende twee dekades kan voortduur. ‘n Wereldwye tekort…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “Tough times never last, but tough people…
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, is bekend vir sy videos en ander plasings op verskeie sosiale media platforms. Hy bespreek vandag interessante inligting oor “veilings sonder grense” en hoe landbouers kan waarde toevoeg vir hul boerdery. Groenewald verduidelik die alternatiewe metodes om veilings digitaal te doen. Hy…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die idee van groter boer. Saunderson brei uit oor die voordele van vertikale uitbreiding op plase en verduidelik grondgesondheid se…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand effens versterk in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het stabiel gebly, maar veral in die Noordwes Provinsie gedaal. Stoorlammers se prys het ook effens…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels oor saadbehandeling. Cloete verduidelik vandag hoe om van natrium of sout uit die grond te kan verwyder. Dit kan ‘n effek op die produksie van graan en ander gewasse uitoefen. Mikrobes wat teer op…
Dr Frikkie Mare, bekende senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die ekonomie van die afgelope jaar, die jongste prysstygings en maak ook ‘n voorspelling vir die komende Kersseisoen. Volgens Mare behoort daar nie meer drasiese prysstygings voor te kom as in die verlede nie. Vleispryse behoort egter…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die kwessie van familieboerdery en bates in ‘n trust. Hy gee ‘n uiteensetting van die verskillende vorms van boedels en bates in ‘n trust, veral wanneer ‘n persoon die duur kostes van boedelbelasting wil vermy.
Die Wêreld Wol- en Tekstielorganisasie het ‘n innoverende reeks fietsryklere uit wol bekendgestel. ‘n Bekende kleremaatskappy, Mons Royale in Nieu-Seeland, spesialiseer in die vervaardiging van goeie gehalte klerasie vir ‘n aktiewe leefstyl. Die bekendste innovasie bestaan uit ligte weefstof, wat bestaan uit 83% merinowol.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. In vandag se aflewering is sy tema: “We come to the Day”.
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, is bekend vir sy videos en ander plasings op verskeie sosiale media platforms. Hy bespreek vandag interessante inligting oor implemente wat op ‘n plaas aangewend word. Hy gebruik die voorbeelde van lusern wat gebaal word en hoe effektief verskillende metodes toegepas kan…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die vreugdes van boerdery. Hy gee ‘n agtergrond van sy eie situasie na soveel jare van droogte. Vandag kon hy…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand baie verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar, hoewel dit oor die naweek weer begin styg het. Speenkalwers se pryse het gestyg, veral in die Limpop Provinsie…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels oor parasiete en siektes. Cloete verduidelik vandag hoe om van swamme ontslae te raak. Dit kan ook gebruik word as voorkomende middel in die voorseisoen en maak soms ‘n verskil van tot 15%.
Dr Frikkie Mare, bekende senior landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die jongste prysstygings. Die ontdekking van die nuwe variant van die Covid-virus het die rand skerp laat daal teenoor ander geldeenhede. Brandstofpryse styg alreeds skerp hierdie week en Mare voorspel dat rentekoerde ook kan styg. Dit het ‘n…
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman berig oor grondeise wat op plase bestaan en wat gebeur met die oeste wat op daardie stadium op die lande is Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die kwessie van die uitwerking van grondeise en waar daar…
Die Britse maatskappy, Tesco, het onlangs met ‘n projesk begin waarin Britse melkprodusente subsidies ontvang om meer volhoubare, grasgebaseerde veevoer te verbou. Volgens die studies behoort mengsels van twee of meer spesies, opbrengste te kan verhoog onder sekere omstandighede.
29 Nov 2021 12AM
1 min
1160 – 1180
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.