OFM The OFM Business Hour

The OFM Business Hour

The latest business news from Central SA. Presented by Olebogeng Motse.
Daily English South Africa Business · Daily News
1,095 Episodes
60 – 80

All about the opening of the Free State Legislature

The Opening of the Free State Legislature took place earlier today, during which the Premier presented the State of the Province Address, which outlined key policy goals and deliverables for the coming year, as well as the provinces' effective response to the challenges met during the period under review. OFM…
8 Aug 2024 12PM 4 min

(Jong) vroue het die meeste geldelike stres

Dit mag dalk wees oor vroue soveel balle in die lug hou en ook in die laaste paar dekades toegetree het tot die mark as die hoofbroodwinners, dat hulle meer spanning ervaar wanneer dit kom by finansiële beplanning. So sê Amelia de Milander, die bemarkingsbestuurder van DebtBusters, ‘n maatskappy wat…
7 Aug 2024 12PM 4 min

Waarom so min vroue in kuberveiligheid?

Charnie-Lee Adams Kruger, is die bestuurder van die Check Point Country, ‘n internasionale kuberveiligheids-maatskappy. Sy is een van Afrika se min vroue kundiges in die veld van kuberveiligheid en sê die beroep moet meer vroue trek. Charnie-Lee gesels met Karen van der Berg van OFM oor waarom daar nog hindernisse…
7 Aug 2024 12PM 5 min

Jy mag werk en ma wees

Vroue het tradisioneel baie rolle op te vervul, en dit bly moeilik om al die take balanseer. Vroue voel oor die algemeen oorweldig deur al die verantwoordelikhede, en dra meer skuldgevoelens oor hulle gedrewenheid in hulle beroepe. Dr Lindi Nel, ‘n kliniese sielkunige Bloemfontein van Bloemfontein gesels met Karen van…
7 Aug 2024 12PM 3 min

Gaste moet altyd welkom voel.

Dr. Erika Zeelie, die adjunkhoof van die handelsfakulteit by die onafhanklike onderwysinstituut sê verbruikers se verwagtinge in terme van diensvlakke is op ‘n baie hoë on-onderhandelbare vlak. Gasvryheid in besighede het ‘n kompeterende ding geword en kan nie ignoreer word nie. Sy vertel aan OFM se Karen van der Berg…
6 Aug 2024 12PM 4 min

Streamlining is the way forward

With the types of technology available to automate and streamline processes, the integration of technology into higher educational institutions and other businesses should no longer be viewed as choice, but a necessity. Carl Dahms, product owner at Braintree, an IT solutions company, tells Robyn Schutte of OFM why this is…
6 Aug 2024 12PM 4 min

Jou werksoproep kan jou 'n voëltjie kos

Daar is bevind dat wanneer gholfspelers hulle fone om persoonlike redes gebruik het, soos om na plasings op sosiale media te kyk of om op persoonlike boodskappe te reageer, hulle prestasie nie daardeur geraak is nie. Wanneer hulle egter werkverwante e-posse gelees of sakeoproepe geneem het, het hulle prestasie afgeneem…
6 Aug 2024 12PM 5 min

Akademia se nuwe kampus van R3mjd.

Die nuus dat die eiendomsontwikkelingsmaatskappy, Kanton, die grootste ontwikkelingsprojek in die geskiedenis van die Afrikaanse-taal en kultuur gemeenskap aanpak, is met groot vreugde ontvang. Kanton, Solidariteit se beleggingsmaatskappy, se besturende direkteur, Henk Schalekamp sê die kampus sal teen R3,2 miljard gebou word. Maar hoe kan so groot ontwikkeling LOS van…
5 Aug 2024 12PM 5 min

Media 24 se goeie nuus

Indien die voortbestaan van gehalte joernalistiek, ook in Afrikaans, die kerndoel is, is die jongste aankondiging dat oor die behoud van 66 redaksionele poste by Media24, baie goeie nuus. Hierdie poste raak hoofsaaklik joernaliste van die gedrukte koerante waarvan Media24 in die nabye toekoms wil afsien.
1 Aug 2024 12PM 4 min

South Africans need to save more

Research shows that South Africa’s savings rate stands at a mere 0.5. This is concerning, as it indicates a significant savings challenge among many South Africans, and in the event of an emergency, this implies that people have to rely on credit or family and friends to cover for their…
31 Jul 2024 12PM 4 min

Maak jou boodskap duidelik

Die belangrikheid van doeltreffende kommunikasie in die werkplek en om 'n boodskap duidelik oor te dra is 'n baie belangrike vaardigheid. Dit beïnvloed produktiwiteit en verhoudinge in die werkplek. Juanita Vorster vertel jou vanaand, in twee insetsels, hoe om die boodskap in jou werkplek duidelik oor te dra en vertel…
31 Jul 2024 12PM 4 min

Maak jou boodskap duidelik (2)

Die belangrikheid van doeltreffende kommunikasie in die werkplek en om 'n boodskap duidelik oor te dra is 'n baie belangrike vaardigheid. Dit beïnvloed produktiwiteit en verhoudinge in die werkplek. Juanita Vorster vertel jou vanaand, in twee insetsels, hoe om die boodskap in jou werkplek duidelik oor te dra en vertel…
31 Jul 2024 12PM 3 min

Gaan vir goud!

Met die Olimpiese Spele in volle swang, word daar ‘n oog op medaljes gehou. En ‘n mens kan met reg dalk wonder, hoekom presteer Suid-Afrika se atlete onder die vlak van ons bevolking. Die ekonoom, prof Waldo Krugel, verbonde aan die Noordwes-Universiteit sê daar is heelwat ekonomiese redes waarom Suid-Afrikaanse…
30 Jul 2024 12PM 3 min

Beleidsinvoere vir invoere in SA baie nodig

In ons laaste insetsel vir vanaand: ’n Uitbreking van siektes onder pluimvee in Brasilië beklemtoon die dringende behoefte aan beleidshervormings rondom invoere in Suid-Afrika. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hoof uitvoerende beampte van Hume International, Fred Hume, oor hoe die streng beleide die invoer van meganies ontbeende produkte…
30 Jul 2024 12PM 5 min

Pelgrimsroete gee Oos-Vrystaatse dorpe 'n ekonomiese hupstoot

Pelgrimstogte het die laaste paar jaar in gewildheid geroei, reg oor wêreld en in Suid-Afrika. Die unieke tog kan nou ook in Sentraal Suid-Afrika ervaar word. Behalwe vir die ekonomiese voordeel hier, het dit ook ‘n groot liefde vir die Vrystaat aangewakker onder toeriste. Renee Wolfaardt wat die Pelgrimsroetes in…
29 Jul 2024 12PM 5 min

Pelgrimsroete (2)

Pelgrimstogte het die laaste paar jaar in gewildheid geroei, reg oor wêreld en in Suid-Afrika. Die unieke tog kan nou ook in Sentraal Suid-Afrika ervaar word. Behalwe vir die ekonomiese voordeel hier, het dit ook ‘n groot liefde vir die Vrystaat aangewakker onder toeriste. Renee Wolfaardt wat die Pelgrimsroetes in…
29 Jul 2024 12PM 4 min

Robots and theatres

It is a revolutionary piece of equipment. That is the Da Vinci XI surgical robot that is being introduced at the Busamed Gateway Private Hospital in Umhlanga tomorrow morning. And although it will not be able to replace any surgeons, it can enhance the theatre experience. Imraan Soomra, the CEO…
29 Jul 2024 12PM 2 min

World Head and Neck Cancer Day

World Head and Neck Cancer Day is commemorated on 27 July each year to raise awareness. OFM Content Manager Elzette Boucher-Kruger speaks to surgeon, Dr Mark Torres-Holmes…
26 Jul 2024 12PM 9 min

The burnout continues

We continue our interview with Elon Lohmann, about the very real threat of burnout in the workplace and how to combat it.
25 Jul 2024 12PM 3 min

Wees 'n entrepreneur

In Suid-Afrika met sy magdom uitdagings, word ’n mens dikwels genoodsaak om vindingryk te wees en ‘n entrepreneur te word. Maar wat behels entrepreneurskap en hoe kan jy ’n ondernemer word? Magriet Groenewald, suksesvolle entrepreneur gee raad. In die tweede deel van ons onderhoud met haar, gee sy ook wenke…
25 Jul 2024 12PM 4 min
60 – 80