In Suid-Afrika met sy magdom uitdagings, word ’n mens dikwels genoodsaak om vindingryk te wees en ‘n entrepreneur te word. Maar wat behels entrepreneurskap en hoe kan jy ’n ondernemer word? Magriet Groenewald, suksesvolle entrepreneur gee raad. In die tweede deel van ons onderhoud met haar, gee sy ook wenke…
Many people seem to experience a persistent feeling of exhaustion and disengagement from work, often caused by an imbalance between work demands and available resources like time, support, and training. Elon Lohmann, founder of the Sleekgeek Health Revolution, shares why he left the corporate world in a conversation with Karen…
Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het verlede week die repokoers onveranderd gelaat. Vooruitsigte lyk beter, maar inflasiekoers is nog nie waar dit moet wees nie. En dit blyk dat dit veral op ‘n uitwerking op die middelkas het. Elise Kruger, ekonoom verduidelik aan Karen van der Berg van OFM hoekom…
Die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel is druk besig met planne om die ekonomie hier ‘n hupstoot te gee. Maar aangesien die provinsie met die grootste oppervlak die kleinste bevolking huisves, is dit nie aldag maklik nie. Sharon Steyn van Kamer vertel meer.
A new initiative, WE LOVE Bloem, is making waves in Central South Africa. By creating a platform where businesses, communities and even local government can unite in a mutually beneficial relationship, the stage is set to change the city and restore it to its former glory. We tell you all…
Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het Donderdag, 18 Julie, sy twee maandelikse besluit oor rentekoers aangekondig. En dit is onveranderd. Maar wat beteken die aankondiging presies op die ekonomiese front? Dr. Arno van Niekerk, vertel jou meer.
Sosiale media en Kunsmatige Intelligensie is twee dinge wat nie aan die agterspeen mag suig, wanneer dit by die bedryf van besighede kom nie. Die sosiale media kenner, Magriet Groenewald, lig jou in oor hoe om dit in te span sodat jou besigheid kan floreer. In die tweede deel van…
Die lugredery, Airlink, het skokgolwe deur Sentraal Suid-Afrika gestuur met die aankondiging dat hulle vanaf volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad gaan vlieg nie en die daaglikse vlugte op die roete reeds van Oktober af verminder. Rodger Foster, die uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink verduidelik…
Die inligting is en, en dinge lyk nie baie belowend wat betref die Suid-Afrikaanse Televisie-bedryf nie, dit terwyl stromingsdienste goed groei. Ons kyk na die jongste data en sien dat dit ‘n kwessie van voorkeur en bekostigbaarheid is.
Grootskaalse wanorde het onlangs losgebars in openbare hospitale nadat kuberkrakers die staat se laboratoriums verlam het. Die krakers het toegeslaan op die rekenaarstelsel waar alle pasiënte in in staats-hospitale en klinieke se inligting gehou word. ‘n Kenner in kuberveiligheid van die Check Points Workspace Solutions, Shayimmamba Conco vertel aan OFM…
Ons sluit vanaand se program af met nuus uit die Vaaldriehoek. Jaco Verwey, die president van die Goue Driehoek Kamer van Koophandel, gesels met die Sakeuur en spreek sy hoop uit dat die nuwe kabinet ‘n voorkeur sal gee aan ekonomiese groei sal gee voor sakesentrums dood bloei.
Dit is belangrik vir werknemers om ten alle tye veilig te voel in hulle werkplek veral omdat dit ‘n direkte invloed op produktiwiteit het. Die Sakeuur, gesels met Jamie-Lee Basson, beroepsveiligheid en –gesondheidsbestuurder by LabourNet in Bloemfontein oor die kwessie.
Prof Waldo Krugel, van die Skool vir ekonomie aan die Noordwes-Universiteit praat met die Sakeuur, oor waarom Suid-Afrika nog lank nie uit die moeilikheid is nie en waarom dit nog swaar gaan daar buite, ondanks die hoop wat die nuwe kabinet gebring het.
If you’re considering starting on an academic journey be it either as a matriculant, job seeker or current employee looking to improve your skillset, the next podcast is for you. OFM Content Manager, Elzette Boucher-Kruger, speaks to Dr Mandi Joubert, the Executive Head of Academics at Eduvos, the award-winning private…
Prof Francis Petersen het as rektor van die Universiteit van die Vrystaat, die afgelope sewe jaar, die Universiteit gevestig as een wat sigbaar is en ʼn groot impak gemaak het op die gemeenskap hier
Van die leier van die DA, na die nuwe minister van Landbou. Dit is John Steenhuisen. En hoewel die aankondiging vir baie Suid-Afrikaners ʼn welkome verandering is, sê Steenhuisen daar lê baie werk voor en mense moet saam met die politici werk en die land help om in die regte…
Die fees is ‘n viering van ons ryk kulturele erfenis en unieke karakter van ons streek. Om jou meer hieroor te vertel is Michael Garbett, feesdirekteur.
Soms brand ‘n mens om opknappings aan jou huis te laat doen, sonder om jou beursie leeg te skud. Maar voor jy inspring en alles self wil doen, is dit wys om aandag aan ‘n paar versekerings-kwessies te gee
27 Jun 2024 12PM
3 min
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.