Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
160 – 180

Wynand du Preez - Goddelose geld bring nie genot

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Goddelose geld word nie geniet nie” uit Prediker 6.
15 Oct 2024 10AM 5 min

Kalaharistories: Geveerde vergifnis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Geveerde…
10 Oct 2024 11AM 7 min

Selby Williams - Hier is ek

“Vergifnis is ’n proses wat ’n mens elke dag moet kies om in te loop,” so verduidelik Selby Williams, ’n 2022- Crescendo-finalis, oor die oorsprong van sy lied “Hier is ek.” Johann Els wil vanmiddag sy storie hoor.
9 Oct 2024 10AM 11 min

Ps Japie Venter: die juk van genade

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die juk van genade” uit Matteus 11:20 NLV "Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.”
8 Oct 2024 11AM 3 min

Wynand du Preez - Kyk na die gewer, nie die gawes

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Kyk na die gewer, nie die gawe nie” uit Prediker 5.
8 Oct 2024 10AM 5 min

Kalaharistories Alles beteken alles

HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Alles beteken…
3 Oct 2024 11AM 4 min

Ps Japie Venter: waar gebied die Here Sy seen?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waar gebied die Here Sy seën?” uit PSALMS 133:1-3 NLV "n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! [2] Dit is soos kosbare olie op die…
1 Oct 2024 11AM 2 min

Wynand du Preez - Rykdom is tydelik

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Rykdom bring nie geluk nie” uit Prediker 5
1 Oct 2024 10AM 5 min

Jannie Putter - Wees waaksaam

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema uit Matt 24: 4 – 7, “Wees waaksaam”.
26 Sep 2024 11AM 5 min

Kalaharistories - Sawwe Knieë

HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sawwe Knieë”…
26 Sep 2024 11AM 6 min

Ilsabe Spoelstra - Geloof en Gesondheid

Johann Els gesels met natuurwetenskaplike Ilsabe Spoelstra, oor gesondheid en geloof. Sy was spreker by die “Ek is wie God sê ek is” Inspirasie Oggend, en ons wou uitvind vanwaar die belangstelling in die tema?
25 Sep 2024 10AM 17 min

Izelle Loots oor die Loop Saam Met My Woordkamp

Johann Els gesels met Izelle Loots. Sy dien as die Direkteur van Gesondheidstandaardontwikkeling en Opleiding by die Gesondheidsreguleerder van Suid-Afrika en hulle gesels oor haar bydrae as spreker tot die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat 4 – 6 Oktober plaasvind by Phahama Lodge naby Hartebeespoort. Haar tema vir haar sessie is: Byt…
24 Sep 2024 10AM 27 min
160 – 180