Jannie Pelser se nuusinsig

Loading player...
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure.
9 Jun 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Elzandri Scott van die Outcast Foundation

Janine van Niekerk gesels met nog ‘n proaktiewe mens met die naam, Elzandri Scott. Sy is die stigter van die Outcast Foundation, 'n Christelik-gebaseerde inisiatief wat daaraan toegewy is om jongmense te help wat sukkel met verwerping, afknouery, isolasie, lae selfbeeld en geestesgesondheidsuitdagings
9 Jun 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap val

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor Eutikus wat al slapend by die venster uitgeval het.
9 Jun 10AM 4 min

Wenda Vermaak stap saam met Jesus

Johann Els gesels met luisteraar van ons Wenda Vermaak oor haar getuienis van die Here se wonderwerke deur so baie uitdagings in haar lewe.
4 Jun 10AM 14 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
3 Jun 11AM 5 min

Wynand du Preez - Eer die armes

Elke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die armes” uit Spreuke 14:31
4 Jun 11AM 4 min