Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
240 – 260

Kalaharistories: booswig aan die kruis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Booswig…
1 Aug 2024 11AM 4 min

Jane Louw oor die CFAN uitreike

Johann Els gesels met Jane Louw, die veldtogdirekteur van 'n groot evangelisasieveldtog in die Oos-Kaap, wat een van 50 veldtogte regoor Afrika is wat Christ for All Nations (CfaN) beplan om gedurende sy huidige 50ste herdenkingjaar te hou.
31 Jul 2024 10AM 17 min

Jy verdien om gehoor te word

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jy verdien om gehoor te word” uit 1 PETRUS 2:12 NLV “Handhaaf ’n voorbeeldige leefstyl onder die nie-Christene, selfs al kla hulle julle aan van wangedrag. Hulle sal dan julle goeie gedrag…
30 Jul 2024 11AM 4 min

Dr Gustav Gous: Inspireer en motiveer

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Inspireer en motiveer.’’
30 Jul 2024 11AM 4 min

Johan Nothnagel

Johann Els gesels met een van ons luisteraars, Johan Nothnagel, oor hoe die Here hom gaan haal het op ‘n donker plek van sonde en vrees, en sy lewe omgedraai het
30 Jul 2024 10AM 11 min

Wynand du Preez: Niks het sin sonder die Here nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Ps 127, met die tema: “Niks het sin sonder die Here nie.”
30 Jul 2024 10AM 5 min

Jannie Putter - Leer uit jou foute

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Leer uit jou foute” uit Rom 8:28.
25 Jul 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: Dawie die Waterdraer

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dawie…
25 Jul 2024 11AM 6 min

Ruan Thiart getuienis

Johann Els gesels met Ruan Thiart oor die sprong om van God te weet, vs om Hom te ken.
25 Jul 2024 10AM 13 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
24 Jul 2024 11AM 5 min

Ps Japie Venter - jy is geroep om uit te staan

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jy is geroep om uit te staan” uit 1 PETRUS 1:15-16 NLV "Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. [16] Hy het…
23 Jul 2024 11AM 3 min

Dr Gustav Gous - Uitreik en Aanraak

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Uitreik en aanraak.”
23 Jul 2024 11AM 4 min

Amanda le Roux se passie vir mense

Johann Els gesels met Amanda le Roux, stigter van Ariella Ministries, oor haar “Restoring Hope” bediening in Malawi, vanwaar sy so pas weer terug gekeer het.
23 Jul 2024 10AM 17 min

Wynand du Preez oor Lewensvreugde

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Ps 119 oor “lewensvreugde”.
23 Jul 2024 10AM 4 min

Jannie Putter

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Uitnemendheid vir God” uit Koll 3:33
18 Jul 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: die rebel in my

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die…
18 Jul 2024 11AM 6 min

Ps Olusegun Olanipekun blesses the unity in SA

Johann Els is speaking to Ps Olusegun Olanipekun about meeting the SA Christian leaders had a on Monday the 15th of July to mobilise nation to bless ‘miracle’ outcome of elections.
18 Jul 2024 10AM 17 min
240 – 260