Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
260 – 280

Dean Pillay coming to Jesus at last.

Johann Els is speaking to Dean Pillay. He was from another prominent religion, but his Christian wife kept praying for his conversion for 20 years until he saw the light.
17 Jul 2024 10AM 15 min

Jesus is groter as jou storms

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jesus is groter as jou storm.” Uit MATTEUS 8:26 NLV "Maar Jesus sê vir hulle: “Waarom is julle so verskrik? Is julle geloof dan regtig so klein?” Daarna het Hy opgestaan, die…
16 Jul 2024 11AM 3 min

Wynand du Plessis - Jou vreugde lê by die Here

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Jou vreugde lê by die Here” uit Ps 112.
16 Jul 2024 10AM 5 min

Jannie Puetter oor geduld

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Geduld” uit Matt 7:7
11 Jul 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: Anna se simfonie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Anna…
11 Jul 2024 11AM 7 min

Luxolo Kentane from Alpha SA

Johann Els is speaking to Luxolo Kentane, National Director for Alpha SA about their ministry as well as the youth training event they are presenting this month.
11 Jul 2024 10AM 10 min

Ziggy Duwe from PE Bikers Church

Johann Els is speaking to Siegfried Duwe (Ziggy) from Gqeberha’s Bikers Church about the article about their ministry in Gateway News called: Hundreds of people getting saved at biker funerals in Gqeberha.
10 Jul 2024 10AM 12 min

Ps Japie Venter: Dink oor jouself soos God oor jou dink

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dink oor jouself soos God oor jou dink” uit Jer 29:11 "Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil…
9 Jul 2024 11AM 1 min

Dr Gustav Gous: Transformasie

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Transformeer jouself” uit 2 Kor 5:17.
9 Jul 2024 11AM 4 min

Talisha Botha inspireer

Johannn Els gesels met 14 jarige Talisha Botha. Sy is Sarie Botha (een van ons luisteraars) se kleindogter, en nadat sy haar lewe aan Jesus gegee het, het sy besluit om almal wat sy kan bereik te bereik met inspirasies wat sy via whatsapp uitstuur. Ons wou die hele storie…
9 Jul 2024 10AM 12 min

Wynand du Preez - Die Here red jou

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Die Here red jou” uit Ps 107.
9 Jul 2024 10AM 5 min

Jannie Putter: sit die werk in

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Sit die werk in” uit Matt 7:7
4 Jul 2024 11AM 4 min

Kalaharistories - daai gevoelte

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daai…
4 Jul 2024 11AM 7 min

Ronald October - Elim is 200

Johann Els gesels met Ronald October, voorsitter van die feeskomitee vir Elim in die Overberg se 200-jaar-viering.
4 Jul 2024 10AM 12 min

Ps Japie Venter: soek wat Hy soek

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Soek wat Hy soek” uit JEREMIA 29:7 AFR53‬ ”en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot die Here; want in die vrede…
2 Jul 2024 11AM 3 min
260 – 280