
Ds Janlu Kuyler - 'n Passie vir die evangelie
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 13:4-12, oor ‘n passie vir die evangelie.





