Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
280 – 300

Dr Gustav Gous: omkeer en bekeer

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Omkeer en bekeer.”
2 Jul 2024 11AM 7 min

Wynand du Preez - hoekom floreer die onregverdige?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Hoekom floreer die onregverdige?”uit Ps 73
2 Jul 2024 10AM 5 min

Jannie Putter: praat saam

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Praat saam” uit Spreuke 18: 21
27 Jun 2024 11AM 4 min

Kalaristories: Voorslagsoeker

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Voorslagsoeker”…
27 Jun 2024 11AM 7 min

Karen Read ken genade

Johann Els gesels met Karen Read van Sasolburg. Sy het haar en haar gesin se dramatiese ongeluksgetuienis op Lig.co.za se Youtube kanaal gedeel, en ons het gevoel jy moet hom ook hoor.
26 Jun 2024 10AM 13 min

Ps Japie Venter: Teenwoordige Pa's

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Teenwoordige Pa’s” uit KOLOSSENSE 3:21 AFR53‬ "Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie."
25 Jun 2024 11AM 4 min

Almarie du Preez weet wat saakmaak

Johann Els gesels met Radio Kaapsekansel 729AM oggend spitstyd aanbieder, Almarie du Preez oor haar splinternuwe lied: “Wat Saakmaak” en hoe haar lewe op die oomblik lyk.
25 Jun 2024 10AM 17 min

Wynand du Preez - Geld is nie jou sekuriteit nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Geld is nie jou sekuriteit nie.” Uit Ps 62
25 Jun 2024 10AM 4 min

Jannie Putter - alles op Sy tyd

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Alles op sy tyd” uit Prediker 3
20 Jun 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: onwelkome inkommer

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek…
20 Jun 2024 11AM 5 min

Amanda de Stadler: Spreekwoorde uit die Bybel

Johann Els gesels met Amanda de Stadler. Sy is ‘n vertaler met nagraadse kwalifikasies in vertaling en dokumentontwerp. Ons gaan gesels oor Afrikaanse Spreekwoorde met ‘n Bybelse oorsprong.
20 Jun 2024 10AM 16 min

Ps Japie Venter: Man van een vrou

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Man van een vrou” uit 1 Tim 3:12 NLV "’n Diaken moet getrou wees aan sy vrou, en hy moet sy kinders en huishouding goed beheer."
18 Jun 2024 11AM 4 min

Dr Gustav Gous: Draaipunt besluite

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Draaipunt Besluite.”
18 Jun 2024 11AM 5 min
280 – 300