Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
520 – 540

Kalaharistories - Kleinkoos en sy krag-kry dag

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kleinkoos en sy krag-kry-dag”…
7 Dec 2023 10AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
6 Dec 2023 10AM 5 min

Andrew de Vries se plaasaanval getuienis

Johann Els gesels met Andrew de Vries. Hy is die besturende direkteur van Koelenhof-wynkelder buite Stellenbosch en gesinsman. Hy getuig oor 'n dag waarin hy letterlik teen die "bose" moes baklei, maar ook die wonderwerke wat God kom doen het.
6 Dec 2023 9AM 16 min

Kersfees Skjouspel - Arina de Witt

Ons skop die program af met alles wat jy moet weet rondom die Kersfees Skouspel wat die 17de Desember plaasvind en ons het selfs kaartjies om te saai. Arina de Witt is een van die kunstenaars wat deelneem, en sy vertel ons meer.
6 Dec 2023 9AM 12 min

Ps Japie Venter: om in God te wandel

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om in God te wandel” uit EFÉSIËRS‬ ‭4:1‬ ‭AFR53‬‬ "EK vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,"
5 Dec 2023 10AM 3 min

Dr Simone Gauche: die aan wie geraak word

Dr Simone Gauche is ’n mamma met twee seuntjies, sy is ’n huweliksmaat en ’n mediese dokter wat in Mosselbaai-hospitaal werk. Ons gesels vandag met haar oor haar artikel in Lig.co.za – Die aan wie geraak word.
5 Dec 2023 9AM 17 min

Jannie Putter: wees 'n optimis

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Wees ‘n optimis.”
23 Nov 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: Ja en amen

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ja en amen” uit…
23 Nov 2023 10AM 7 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
22 Nov 2023 10AM 5 min

Michael Swain from FOR SA about the Hate Speech Bill

Johann Els is talking to Michael Swain, Executive Director of Freedom of Religion South Africa (FOR SA) about the controversial Hate Speech Bill which was passed with proposals for amendments by the National Council of Provinces (Parliament’s second house) only last week. According to FOR SA, the Hate Speech Bill…
22 Nov 2023 9AM 15 min

Japie Venter - Bepeins, bedien, beïnvloed

Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Bepeins, bedien, beïnvloed” uit Joshua 1:8-9 JOSUA‬ ‭1:8‭-‬9‬ ‭AFR53‬‬ [8] Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy…
21 Nov 2023 10AM 5 min

Willie du Toit van COBI

Johann Els gesels met Willie du Toit. Hy is die stigter van COBI – The Emergency Response Chaplain Network, wat hulle oorlogskamer in Benoni het. Ons gesels oor hulle werk en hulle harte vir mense.
21 Nov 2023 9AM 7 min

Wind in my voete

Vanmiddag net na 5 is HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories; sy getuienisverhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wind…
16 Nov 2023 10AM 5 min

Petrus Kruger groet uit Romenië

Johann Els gesels met Petrus Kruger wat tans ‘n sendeling is in Romenië. Sy pad vanaf ‘n goeie korporatiewe werk, tot in die verre land.
16 Nov 2023 9AM 18 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
15 Nov 2023 10AM 5 min
520 – 540