Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,663 Episodes
540 – 560

Wynand du Preez - moenie op besittings vertrou nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Moenie op besittings vertrou nie” uit Ps 49.
12 Mar 2024 10AM 4 min

Jannie Putter - Kyk vorentoe

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Kyk vorentoe” uit Fil 3:14.
7 Mar 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: roete na oorvloedigheid

Net na 5 is HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Roete…
7 Mar 2024 10AM 5 min

Leon Gropp - Beskermheer van formaat

Johann Els gesels met pappa, eggenoot, televisie-aanbieder, stemkunstenaar, sanger, woordkunstenaar, musikant, vervaardiger en kreatiewe siel, Leon Gropp, wat so pas aangewys is as beskermheer vir die Jakaranda- & Louis Botha Kinderhuis. Ons wil weet wie hy is en wat die rol behels.
7 Mar 2024 9AM 14 min

Henco Kruger van Kruger Internasionaal

Ons gesels geldsake met Henco Kruger van Kruger Internasionaal en Woensdag is klein Saterdag en die ideale dag van die week om te braai. Volgens die Shisa Nyama-indeks wag ‘n goedkoper braai op Suid-Afrikaners.
6 Mar 2024 10AM 9 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
6 Mar 2024 10AM 5 min

Ps Sonja Gerber oor die Springs Bybelleesmaraton

Na aanleiding van ‘n artikel in Gateway News, gesels Johann Els met Ps Sonja Gerber, oor hoe hulle Gemeente die tydrekord gebreek het vir Bybel-hardop-deurlees en die getuienisse wat daaruit gevloei het.
6 Mar 2024 9AM 11 min

Dr Carin Strydom oor Sakemodel veranderinge

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Sake model veranderinge.”
6 Mar 2024 9AM 5 min

Ps. Japie Venter: eienaarskap

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Eienaarskap” uit Jona 1:2 “Maak klaar en gaan na die groot stad Nineve toe! Praat ernstig met hulle, want Ek het hulle slegte lewenswyse raakgesien.”
5 Mar 2024 10AM 3 min

Dr Greg Mills on the recent peace talks

Dr. Greg Mills, Director of the Brenthurst Foundation of the Oppenheimers, is in the studio this afternoon to discuss Ukraine/Russia and the influence on churches across all borders - as well as his recent peace talks there and his visit with the Archbishop of Cape Town, who also accompanied him…
5 Mar 2024 9AM 16 min

Wynand du Preez - onthou jou dank aan God

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Onthou jou dank aan God” uit Deut 8:6-10 en 17.
5 Mar 2024 9AM 4 min

Jannie Putter: Wees wakker en waaksaam

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Wees wakker en waaksaam.”
29 Feb 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: Marja se Oorstaning

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Marja se oorstaning” uit…
29 Feb 2024 10AM 6 min

Marsha Bothma - Hy Lig My Op

Today we are speaking to Marsha Bothma. About her new single “Hy Lig My Op” and we will get to know her and her testimony better.
29 Feb 2024 9AM 13 min

Dr Carin Strydom: Die waardeketting veranderinge

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Die waardeketting veranderinge tydens ‘n moeilik ekonomiese situasie.”
28 Feb 2024 9AM 8 min

Ps Japie Venter: Die weduwee se kan

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die weduwee se kan” uit 2 Kon 4:2 “Wat kan ek doen om jou te help?” vra Elisa. “Sê vir my, wat het jy in jou huis?” “Hoegenaamd niks nie, behalwe ’n…
27 Feb 2024 10AM 3 min
540 – 560