Johann Els gesels met Righard Kirsten, een van ons nuwe aanbieders op Radiokansel Hartklank wat so pas geloods is, en ook iemand met sy eie bediening genaamd “Pick Them Up”. Ons leer hom vanmiddag ken.
Charles van Onselen gesels met boeties Theo Vorster en Jan-Francis Vorster, oor die gesondheidspad wat hulle onlangs gestap het saam met Jesus. Jan-Francis het al twee brein operasies gehad…
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die hoop in Hemelvaart”
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Uitgeklas…
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.