Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,555 Episodes
560 – 580

Kalaharistories: groet die genadewa

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Groet die Genadewa” uit Ef 1:8.
2 Nov 2023 11AM 7 min

Jannie Putter: Soms moet mens laat gaan

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Soms moet jy iemand laat gaan” uit 2 Tess 3:6.
2 Nov 2023 11AM 5 min

Vivienne Myburg, National Director of the ICEJ

Johann Els is speaking to Vivienne Myburg, National Director of the ICEJ (the international Christian Embassy Jerusalem) about what she is currently seeing in Israel as well as the plight of the Christians in the country.
2 Nov 2023 10AM 14 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
1 Nov 2023 11AM 5 min

Lourens Bosman oor sy boek “Saam na lewe."

Johann Els gesels met Lourens Bosman. Sy boek “Saam na lewe: Sending en Evangelisasie in veranderende landskappe” het onlangs die lig gesien, en ons soek die storie agter die storie.
1 Nov 2023 10AM 15 min

Bridget’s Leaning Hub

We are still involved in the Pitch your business competition and so we are getting to know one of the finalists this afternoon. Her name is Bridget Mtetwa and her business is an eLearning hub; tutoring and mentoring of learners called Bridget’s Leaning Hub.
1 Nov 2023 10AM 8 min

Ps Japie Venter - Baie vrug

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Baie vrug” uit JOHANNES‬ ‭12:24‬ ‭NLV‬‬ "Ek verseker julle, as ’n graankorrel nie in die grond val en sterf nie, bly hy net op sy eie bestaan; maar as hy sterf, lewer…
31 Oct 2023 11AM 3 min

Dewald Gouws - Identiteit

Ons skop die program af met ‘n oordenking deur Dewald Gouws oor hoe jou identiteit in Jesus lê uit Ef 2:10
31 Oct 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: net soos Noag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net soos Noag” uit Gen 6:9
26 Oct 2023 11AM 5 min

Jannie Putter - die mag van jou tong

Dan vanmiddag net na 5 is lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Die mag van jou tong” uit Spreuke 18:21 "In die mag van jou tong (jou praat) is lewe en dood en elkeen wat dit graag gebruik SAL die…
26 Oct 2023 11AM 5 min

Juan Nel Romeine 12 Uitdaging

Dan gesels ons met Juan Nel oor die Romeine 12 Gawes uitdaging wat hy saam met ‘n paar ander manne op sosiale media aanbied.
26 Oct 2023 10AM 14 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
25 Oct 2023 11AM 5 min

Laetitia Kae hou aan hoop

Johann Els gesels met Laetitia Kae van Pretoria oor haar boek “Keeping the Joy” asook haar musiek en haar liefde vir Jesus.
25 Oct 2023 10AM 15 min

Japie Venter: Alles ten goede

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Alles ten goede” uit ROMEINE‬ ‭8:28‬ ‭NLV‬ “En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe.”
24 Oct 2023 11AM 4 min

Prof J Knoetze oor "Geskape – Geroep – Gestuur"

Johann Els gesels ons oor Geskape – Geroep – Gestuur: Teologiese Dosente se Roepingsverhale, saamgestel deur Prof J Knoetze en ons hoor wat sy motivering was en sy ontdekkings in die hoor van die stories.
24 Oct 2023 10AM 13 min

Dewald Gouws oor die Woord

Ons skop die program af met ‘n oordenking deur Dewald Gouws oor hoe die Woord ‘n verskil maak in jou lewe elke dag.
24 Oct 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: 'n nuwe nomaal

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Nuwe normal” uit Gen 7:16
19 Oct 2023 11AM 5 min
560 – 580