
Retief Burger - Die evangelie verander wie ons is
Loading player...
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor hoe die evangelie jou hele lewe verander.