Ds Janlu Kuyler: Ontvang die Heilige Gees

Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: Ontvang die Heilige Gees, uit Johannes 14
15 May 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: Opstandingsbrood

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstandingsbrood”…
15 May 11AM 7 min

Pierre Spies

Johann Els gesels vandag met Pierre Spies en vang bietjie op met sy lewe, sy gesin, sy bediening en sy pad met Jesus.
13 May 10AM 14 min

Retief Burger: Afgode in ons lewens

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die afgode in ons lewens.
13 May 11AM 6 min

Wynand du Preez: Wat mis ek?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat mis ek?” uit Matt 19
13 May 10AM 5 min

Huweliksfokus: Kies om genade te betoon

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om genade te betoon.”
14 May 10AM 5 min