Francois Boyce se Hoezit Samelewing lag lag so

Loading player...
Johann Els kuier met Francois Boyce van Hoezit Samelewing oor hoe elke ou iets unieks het om iemand anders effektief te bereik met die evangelie.
28 May 7AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News 28 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
28 May 8AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Die Agenda van die Heilige Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor sy tema: Die agenda van die Heilige Gees, nosteeds uit Johannes 14
29 May 8AM 5 min

Kalaharistories - Sharlemaine se soeke

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sharlemaine…
29 May 8AM 6 min

Mandy Leigh Grobler se kronkelpad na Jesus

Johann Els gesels met Mandy Leigh Grobler oor haar artikel in Lig.co.za met die titel: 11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: ‘My storie is een van genade, genesing en tweede kanse’
21 May 7AM 12 min