Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,555 Episodes
620 – 640

Gerhard Nell: Bybellees Maraton en Uitdaging

Johann Els gesels met Gerhard Nel van Lofdal Gesinskerk in Middelburg oor hulle Bybellees marathon en ook die daaropvolgende 40dae Bybellees uitdaging. Ons wou weet hoekom en hoe hulle so iets doen?
19 Sep 2023 10AM 17 min

Huweliksfokus: wat beteken emosioneel geskei?

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Wat beteken emosioneel geskei?”
19 Sep 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Myne alleen

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Myne alleen” uit Spreuke 4:23
14 Sep 2023 11AM 6 min

Jannie Putter: Selfbeeld

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Jou selfbeeld” uit 2 Kor 5: 17 Daarom - iemand wat aan Christus verbind is, is ñ nuwe stepping. Die ou dinge is verby, kyk die nuwe is hier!
14 Sep 2023 11AM 5 min

Albert Jacobs - Wild at Heart Bootcamp

Johann Els gesels met Albert Jacobs wat die “Wild at heart Bootcamp” einde Oktober aanbied vir manne vanuit sy bediening Lions of the Lamb. Ons gesels oor sy eie getuienis en sy hart vir manne.
14 Sep 2023 10AM 13 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
13 Sep 2023 11AM 5 min

Stuart Chace on the Sola5 churches

Johann Els is speaking to Stuart Chace, Church administrator of the Brackenhurst Baptist Church, and also on the steering committee of the Sola5 Association of God-centred Evangelical churches in Southern Africa.
13 Sep 2023 10AM 12 min

Ps Ivor Jefferies about Rev 2:4-5

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Rev 2:4-5.
13 Sep 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: Frika se storie

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Frika se Storie” uit MATTHÉÜS 28:19‭-‬20 AFR53 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees;…
11 Sep 2023 2AM 4 min

Kalaharistories: Tye van koudkry

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Tye van koudkry” uit Jes 46:4
7 Sep 2023 11AM 6 min

Jannie Putter - wat vul jou kop?

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Wat vul jou kop?”
7 Sep 2023 11AM 5 min

Loané van Sandwyk deel vreugde

Dan gesels ons met Loané van Sandwyk oor haar komedie en sang vir Jesus. Gateway News het oor haar ‘n artikel gedoen, en ons dag toe jy sal haar geniet.
7 Sep 2023 10AM 17 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
6 Sep 2023 11AM 5 min

Ivor Jefferies on Rev 3:20

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Rev 3:20 about the actual meaning of keeping on knocking.
6 Sep 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: geroep tot metamorfose

Ons inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Geroep tot metamorfose” uit Matt 17:5 ,... en daar kom ’n stem uit die wolk wat sê: “Hý is my geliefde Seun. Hy is ’n Kind so na my hart. Doen wat Hy…
5 Sep 2023 11AM 5 min
620 – 640