Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,555 Episodes
600 – 620

Ps Japie Venter: waar is daardie vrede?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waar is daardie vrede?” uit 1 Joh 4:18 "Volmaakte liefde het nie plek vir vrees nie; volmaakte liefde dryf die vrees uit omdat vrees nog met straf behep is, en wie aanhou…
3 Oct 2023 11AM 4 min

Christiaan Engelbrecht: wat die Here kan doen

Johann Els gesels met Christiaan Engelbrecht oor die getuienis wat hy een naweek by ‘n Woord in Aksie kamp gedeel het. Dit is op video opgeneem en het die rondtes gedoen, die dat ons die geleentheid het om dit vandag te deel.
3 Oct 2023 10AM 14 min

Kalaharistories: Nagmaal met 'n uitsig

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nagmaal met ‘n uitsig” uit Ps 139B en Ps…
28 Sep 2023 11AM 5 min

Jannie Putter: bedink die goeie

Dan vanmiddag net na 5 is lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Bedink die goeie” uit Fil 4:8 “Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is,…
28 Sep 2023 11AM 5 min

Leon Viviers: eerste sendingbrief aan SA

Johann Els gesels met Leon Viviers. Hy het sy graad in Teologie, maar het gevoel dat as hy vir SA ‘n sendingbrief moes skryf soos wat Paulus aan die gemeentes geskryf het, dan sou ons baie in gemeen he met daardie tyd se kerke.
28 Sep 2023 10AM 13 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
27 Sep 2023 11AM 4 min

Ivor Jefferies on Luke 17:5-6

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Luke 17:5-6 in detail.
27 Sep 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: Vergifnis

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vergifnis” uit Lukas 23:34 "En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere verdeel en die lot daaroor gewerp."
26 Sep 2023 11AM 4 min

Yolande Brand van ADASA

Janine van Niekerk gesels met Yolande Brand, ‘n arbeidsterapeut van ADASA.oor Demensie en Altzheimers in SA. Kontakbesonderhede: 0860 102 681 of info@adasa.org.za
26 Sep 2023 10AM 16 min

Kalaharistories: smeekgebed

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Smeekgebed” uit Ps 147:3
21 Sep 2023 11AM 6 min

Jannie Putter: sekerheid of onsekerheid?

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: ““Sekerheid of Onsekerheid” uit 2 Tim 1:7 “God gee ons immers nie ñ gees van vreesagtigheid noe, maar ñ gees van krag, liefde en selfbeheersing.”
21 Sep 2023 11AM 5 min

Gerda Potgieter: die agenda van media

Johann Els gesels met Gerda Potgieter. Sy is ‘n ervare PR-, bemarkings- en publiseringspraktisyn en uitgewer van die “Devoted” tydskrif. Sy het die media aanvalle op die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal deeglik ondersoek op soek na die agenda daaragter.
21 Sep 2023 10AM 18 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
20 Sep 2023 11AM 5 min

Ivor Jefferies on Matt 3:11

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Matt 3:11 about fire all over the Bible.
20 Sep 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: Bid saam

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Bid saam” uit 1 TIMOTEUS 2:2‭-‬4 NLV Bid só vir konings en alle ander in gesagsposisies sodat ons in vrede en rustigheid, toewyding en eerbaarheid kan lewe. So is dit goed en…
19 Sep 2023 11AM 5 min
600 – 620