
Wynand du Preez - Wat sal ek opoffer?
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat sal ek opoffer om Hom te volg?” en ons lees vanaf Matt 10:34.