Retief Burger: die evangelie

Loading player...
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n hart vir verlorenes. Hy deel die evangelie soos hy dit self ook ontvang het.
15 Apr 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: God se perspektief op die kruis

Ds Janlu Kuyler (NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:25-26 met sy tema: “God se perspektief op die kruis van Jesus.”
17 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories - Sagte reen vir die gemoed

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sagte…
17 Apr 11AM 6 min

Huweliksfokus: oppas vir kritiseer

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor die klein jakkalsies in die huwelik en vandag: “Oppas vir kritiseer.”
16 Apr 10AM 4 min

Wynand du Preez - Rus en wysheid in onsekerheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Rus en wysheid in onsekerheid uit Matt 11:28
15 Apr 10AM 4 min

Jopie Coetzee vier die Paasgebeure

Charles van Onselen gesels met Jopie Coetzee. Sy boek “Aangeraak in die maelstrom van die Paasgebeure” is so pas omskep na ‘n luisterboek vir blindes en siggestremdes. Ons gaan met hom gesels oor sy eie getuienis en die storie agter sy boek
10 Apr 10AM 20 min