
Prof Chris Lamprecht - 'n Legende in Afrikaanse musiek
Loading player...
Johann Els gesels met Prof Chris Lamprecht wat onlangs op 97, deur die FAK vereer is vir sy lewenslange bydrae tot die musiekwêreld. Dit was tydens die eeufeesjaar vieringe van die FAK waar hulle dankbaarheid bewys het aan die legendes van Afrikaans.