Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,878 Episodes
820 – 840

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Jan 2024 10AM 5 min

Brian Gee - Belief

Johann Els is speaking to Brian Gee, a listener who wrote a book called “Belief”. We wanted to find out why and also his testimony.
24 Jan 2024 9AM 15 min

Wynand du Preez: Moenie te besig wees nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. – Sy tema: “Moet nie te besig wees nie.”
24 Jan 2024 9AM 4 min

Ps Japie Venter: Leef Waarheid

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Leef waarheid” uit Joh 14:6 JOHANNES‬ ‭14:6‬ ‭NLV‬‬ [6] Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My…
23 Jan 2024 10AM 6 min

Zaretha van Wyk: Genesing deur gebrokenheid

Charles van Onselen gesels met Zaretha van Wyk oor hoe haar pad deur ‘n histerektomie, wat toe soveel meer vryheid en genesing gebring het as wat sy verwag het.
23 Jan 2024 9AM 17 min

Jannie Putter: Goeie vriende

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt uit Psalm 1: Gelukkig is jy wat nie sit in die kring van die spotters....”
18 Jan 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: Dankseggingsfees

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dankseggingsfees" uit Ps 23
18 Jan 2024 10AM 7 min

Adriaan Adams: FTLT navorsing

Johann Els gesels met Adriaan Adams van FTLT oor hulle nuwe webwerf wat hulle navorsing oor die kerk in Afrika fasiliteer. Hulle wil weet hoe ons reageer teenoor wêreldwye krisisse: Ons strategieë en uitdagings en wat ons impak is in hierdie situasies.
18 Jan 2024 9AM 20 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
17 Jan 2024 10AM 5 min

Ds Willie van Rensburg (1)

Johann Els gesels met Ds Willie van Rensburg, voormalige Hoof Uitvoerende Bestuurder van Radiokansel.
17 Jan 2024 9AM 10 min

Ps Japie Venter: Sy krag vir Sy alles

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God se krag vir Sy alles” uit Fil 4:13.
16 Jan 2024 10AM 4 min

Pastoor Peet van Kraayenburg vertel

Johann Els gesels met Pastoor Peet van Kraayenburg oor s yen sy gesin se evangelistiese bediening en sommer sy eie getuienis ook.
16 Jan 2024 9AM 16 min

Jannie Putter: wat is jou plan?

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering met die tema: “Wat is jou plan?” gebassseer op Habakuk 2:2 "Skryf neer jou visioen..."
14 Dec 2023 10AM 3 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
13 Dec 2023 10AM 5 min
820 – 840