
Wynand du Preez - vertrou liewer op God
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Ps 146 – “Vertrou liewer op God”.