Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,859 Episodes
260 – 280

Huweliksfokus: 5 praktiese lewensbeginsels

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “5 praktiese lewensbeginsels om mee te lewe.”
14 Aug 2024 1AM 3 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Naaldekoker

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw vertel ons meer oor die ragfyn Naaldekoker en Rom…
13 Aug 2024 1AM 6 min

Jaco Strydom: wat maak ons met die duisternis wat

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wat maak ons met die duisternis wat oor ons pad kom?”
13 Aug 2024 1AM 1 min

Listener Messages for the week

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
12 Aug 2024 1AM 15 min

Helmut Meijer - Salvation

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the concept of “salvation.”
12 Aug 2024 1AM 6 min

Andie Steele Smith - Miraculous God

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Miraculous God”, speaking from Psalm 77:12-15
9 Aug 2024 1AM 4 min

Lynette Beer - Behou jou visie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Behou jou visie” uit Sagaria 4
8 Aug 2024 1AM 4 min

Ian Coetzee: Missions-Expo.co.za

Janine van Niekerk is speaking to Ian Coetzee about the Missions Expo's happening in 2024 in both Gauteng and the Cape.
7 Aug 2024 2AM 5 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Mariana Trog

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Marine Bioloog Mariette Wheeler spog met die Here se alomteenwoordigheid en Sy lewe in…
6 Aug 2024 1AM 9 min

Sermon feedback for the weekend

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
5 Aug 2024 1AM 9 min

Helmut Meijer - repentance

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the concept of “repentance.”
5 Aug 2024 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Pulsare

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dr Ruhann Steyn – Die Pulsar is neutronsterre wat baie vinnig in die rondte…
30 Jul 2024 1AM 7 min

Werner Louw se musiek praat graag

Janine van Niekerk gesels met Werner Louw wat die musiek maak by ons stylvolle Radiokansel damesoggend 23 Aug. Kontak Letsie@radiokansel.co.za vir meer inligting
30 Jul 2024 1AM 12 min

Jaco Strydom: Ken Sy liefde

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Ken Sy liefde” uit Ef 3:14
30 Jul 2024 1AM 1 min
260 – 280