
Elza Meyer roep 'n miljoen Esters
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Ds Elza Meyer oor die miljoen Esters wat opgeroep word om vir Afrika te vas en te bid en te dien waar die Here hulle geplant het.





