Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,934 Episodes
380 – 400

Helmut Meijer - missing the mark

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer is back and today he explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the concept of sin and missing the mark.
8 Jul 2024 1AM 4 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
5 Jul 2024 1AM 7 min

Teach Every Nation 2024 toer

Janine van Niekerk gesels met Immanuel Landman en Grant Thistlewhite wat deur 7 lande in 21 dae toer tot by die ewenaar, om Teach Every Nation se materiaal na kerke toe te bring wat dit nodig het.
4 Jul 2024 2AM 18 min

Lynette Beer: integriteit en karakter

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Integriteit en karakter” uit Spreuke 20:7 en 1:3.
4 Jul 2024 1AM 4 min

Beyond music believes

Janine van Niekerk is chatting to the worshippers from Beyond Music; that would be Retief, Eugene, Lindri, Yolandi and Jason about the new CD they are recording on the 15th of July at the Atterbury Theatre.
3 Jul 2024 1AM 18 min

Huweliksfokus: praat met God oor bekommernisse

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Praat met God oor bekommernisse.”
3 Jul 2024 1AM 4 min

Hannes Noëth - Helpende Kerke Kongres

Dan gesels ons met Hannes Noëth, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand oor die Helpende Kerke Kongres wat hulle eersdaags aanbied.
2 Jul 2024 1AM 8 min

Jaco Strydom: Die Here se rou eerlikheid

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema perfek vir SA in hierdie tyd: “Die Here se rou eerlikheid.”
2 Jul 2024 1AM 2 min

Helmut Meijer - The good Samaritan

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer is back and today he explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the story of the good Samaritan
1 Jul 2024 1AM 4 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
28 Jun 2024 1AM 9 min

Lynette Beer: loof Hom in die storm

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Loof Hom in die storm” uit Hand 27:20
27 Jun 2024 1AM 4 min

Huweliksfokus: Hoe beïnvloed spanning jou?

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou?”
26 Jun 2024 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die duwweltjie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee oor duwweltjies en hoe op aarde die…
25 Jun 2024 1AM 6 min

Jaco Strydom: die belangrikheid van kindwees

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema perfek vir SA in hierdie tyd: “Die belangrikheid van kindwees” uit Matt 18,19 en 20.
25 Jun 2024 1AM 2 min

Sermons heard this weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
24 Jun 2024 1AM 7 min

Helmut Meijer: the love of God

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer is back and today he explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the love of God.
24 Jun 2024 1AM 6 min
380 – 400