Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,934 Episodes
360 – 380

Lynette Beer - nooit genoeg nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Nooit goed genoeg nie?”
25 Jul 2024 1AM 5 min

Elsie Potgieter se Kanker genadereis

Janine van Niekerk gesels met Elsie Potgieter oor haar genadereis deur Kanker, en die invloed daarvan op haar en almal om haar ook.
24 Jul 2024 1AM 18 min

Huweliksfokus: wat is jou regte in die huwelik?

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Jou regte in die huwelik.”
24 Jul 2024 1AM 4 min

Jaco Strydom - 'n leerbare gees

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema perfek vir SA in hierdie tyd: “’n Leerbare gees.”
23 Jul 2024 1AM 1 min

David L'Herroux, CEO of UCB UK

Janine van Niekerk is speaking to David L'Herroux, CEO of UCB UK, about his own testimony and the media ministry he represents globally. He is also joined by Rev Karel Verhoef, CEO of the Radio Pulpit Media Group.
22 Jul 2024 2AM 20 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
19 Jul 2024 1AM 11 min

Andie Steele Smith - The King

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “The King” from Mark 4:43-54
19 Jul 2024 1AM 5 min

Flip van der Merwe - Bible101

Janine van Niekerk is speaking to Flip van der Merwe about www.ccm.co.za's new series called Bible101. It's all about how the Bible came to be, how it fits together, the authority of the scriptures etc... even a simple and easy-to-follow reading plan.
17 Jul 2024 1AM 17 min

Jaco Strydom: jou wapen as dinge suid gaan

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema perfek vir SA in hierdie tyd: “Ons wapen as dinge suid gaan.”
16 Jul 2024 1AM 1 min

Andie Steele Smith - an unquenchable fire

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “An unquenchable fire” from Zach 4:10.
12 Jul 2024 1AM 4 min

Lynette Beer: soek jy 'n Woord van God

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soek jy ‘n Woord van God?” uit Jes 30:21.
11 Jul 2024 1AM 4 min

Liesel Krause Wiid - Radiokansel se Damesoggend

Janine van Niekerk gesels met Liesel Krause Wiid. Sy is ons gasspreker by die jaar se Radiokansel damesoggend en ons gaan bietjie uitvind wat op haar hart is vir die dames die jaar.
10 Jul 2024 1AM 20 min

Huweliksfokus: Beproewings

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Beproewings”.
10 Jul 2024 1AM 4 min

Jaoo Strydom - Vrug in die Winter

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema perfek vir SA in hierdie tyd: “Vrug in die winter.”
9 Jul 2024 1AM 2 min

Riekert Botha and Johan Grobler

Charles van Onselen speaks to both Johan Grobler about Megavoice, and Riekert Botha, who is sharing about his Africa Ministry experience.
8 Jul 2024 2AM 18 min
360 – 380