God openbaar in die Plofkewer

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk natuurkundige Corne Potgieter die liefdestokkie van die Plofkewer, onder andere, om hom te Rom 1:20.
27 Jan 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Intiem Tydskrif - Tips vir jou huwelik

Die Redakteur van Intiem Tydskrif, Liezel van der Merwe, het vir ons ‘n paar tips oor hoe om jou mens te wys hoe lief jy hom of haar het elke dag.
27 Jan 12AM 3 min

Jaco Strydom: Minder Wydte, meer diepte

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Minder wydte, meer diepte.”
27 Jan 12AM 2 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
23 Jan 12AM 8 min

Heleen Kelber en die Mammas wat Omgee

Janine van Niekerk gesels met Heleen Kelber. Hier aan die begin van die jaar gesels ons oor hoe die Ma’s by die skole bid; wat dit vir die skole beteken en hoe jy so iets by jou skool ook kan begin.
22 Jan 1AM 18 min