Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,933 Episodes
340 – 360

Andie Steele Smith - Miraculous God

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Miraculous God”, speaking from Psalm 77:12-15
9 Aug 2024 1AM 4 min

Lynette Beer - Behou jou visie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Behou jou visie” uit Sagaria 4
8 Aug 2024 1AM 4 min

Ian Coetzee: Missions-Expo.co.za

Janine van Niekerk is speaking to Ian Coetzee about the Missions Expo's happening in 2024 in both Gauteng and the Cape.
7 Aug 2024 2AM 5 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Mariana Trog

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Marine Bioloog Mariette Wheeler spog met die Here se alomteenwoordigheid en Sy lewe in…
6 Aug 2024 1AM 9 min

Sermon feedback for the weekend

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
5 Aug 2024 1AM 9 min

Helmut Meijer - repentance

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the concept of “repentance.”
5 Aug 2024 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Pulsare

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dr Ruhann Steyn – Die Pulsar is neutronsterre wat baie vinnig in die rondte…
30 Jul 2024 1AM 7 min

Werner Louw se musiek praat graag

Janine van Niekerk gesels met Werner Louw wat die musiek maak by ons stylvolle Radiokansel damesoggend 23 Aug. Kontak Letsie@radiokansel.co.za vir meer inligting
30 Jul 2024 1AM 12 min

Jaco Strydom: Ken Sy liefde

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Ken Sy liefde” uit Ef 3:14
30 Jul 2024 1AM 1 min

Pray for the Olympics

Pray for the Olympics. We pray for all the sportsmen and women for health, but also for opportunities to encounter Jesus at such a huge event. For all the organisers and support staff and everyone affected by this event.
29 Jul 2024 1AM 14 min

Helmut Meijer on faith

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and beautiful Hebrew and Greek background behind the word “Faith”.
29 Jul 2024 1AM 5 min

Interview with CEO of TBN Africa Lucky Mbiko

Janine van Niekerk is speaking to Lucky Mbiko, CEO of TBN Africa, about the ‘Media Impact Africa (MIA) Conference’ they are hosting. It is an ‘innovative and transformative event, gathering media professionals from across the globe’
26 Jul 2024 1AM 9 min

Andrike Griesel empatie die harde manier

Janine van Niekerk gesels met Andrike Griesel oor die rede vir haar liefde vir en empatie met mense in hulle onmoontlike tye. Kontak - op FB "Busybeesremedial" en whatsapp groep - https://wa.me/message/2L7LTWLMA2YLK1
25 Jul 2024 2AM 7 min

Lynette Beer - nooit genoeg nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Nooit goed genoeg nie?”
25 Jul 2024 1AM 5 min
340 – 360