
Romeine 1:20 - God openbaar in die Klipsuier
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk marinebioloog Mariëtte Wheeler na die oulike klipsuier of suigvissie, en sy soek dan ook wat die Here omtrend Homself in hierdie vissie openbaar het.





