Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,034 Episodes
500 – 520

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
21 Jun 2024 1AM 14 min

Sanet Deysel se Bergeboek

Janine van Niekerk gesels met ons eie Sanet Deysel wat alweer ‘n boek geskryf het, die keer oor die berge in jou lewe – en hoe jy en die Heilige Gees saam die berge skuif.
20 Jun 2024 2AM 19 min

Lynette Beer: Wanneer jy God soek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer jy God soek” uit Ps 42:2, Mark 10:27 en Hebr 11:6
20 Jun 2024 1AM 5 min

Huweliksfokus: Die waarde van huisvergaderings

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die waarde van huisvergaderings.”
19 Jun 2024 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Marion Eiland

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor haar gunsteling plek op aarde, Marion Eiland,…
18 Jun 2024 1AM 9 min

Praying for the new Government

We have another chance to pray for the new government that has just been sworn in. These people will lead our nation and make decisions that affect our lives. 1 Timothy 2:2 ERV - “You should pray for rulers and for all who have authority. Pray for these leaders so…
17 Jun 2024 1AM 6 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
14 Jun 2024 1AM 11 min

Andie Steele Smith - Making good choices

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Making good choices” from Ps 119:105.
14 Jun 2024 1AM 5 min

Garsies stap met integriteit

Dan gesels ons met Garsfontein se onderhoofseun en -meisie (dis nou James Schnetler en Carmia Hartman) sowel as Jana Schnetler van hulle skool se "Ma's wat omgee" bidgroep, oor die #stap-met-integriteit-week wat hulle by hulle skool aanbied en die hart daaragter.
13 Jun 2024 2AM 20 min

Natasha Joubert - Sonneblomvrou

Janine van Niekerk gesels met Natasha Joubert oor haar lewe nou, haar musiek en die ander vreugdes in haar lewe. Sy het ook ‘n splinternuwe liedjie – Sonneblomvrou om na te luister.
12 Jun 2024 1AM 16 min

Romeine 1:20 - God openbaar in komete

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Dr Ruhann Steyn oor die wonder van komete en die…
11 Jun 2024 1AM 6 min

Jaco Strydom: nie maklik nie maar die moeite werd

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Nie maklik maar die moeite werd.”
11 Jun 2024 1AM 2 min

Listener Messages

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
10 Jun 2024 1AM 10 min

Helmut Meijer on Psalms 31:5

Biblical Hebrew scholar Helmut Meijer is back and today he explains the rich and beautiful Hebrew background behind the last words of Jesus on the cross, as prophesied in Psalm 31:5 - “Into your hands…”
10 Jun 2024 1AM 5 min
500 – 520