
Rom 1:20 - God openbaar in die Vlermuisvalk
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons na die Vlermuisvalk deur die kennersoog van voëlkundige Andrew Buitendach en dan Rom 1:20 ons hom ook natuurlik.