Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,035 Episodes
740 – 760

Portchie gaan altyd groot!

Janine van Niekerk gesels met Portchie oor sy uitstalling wat 19 tot 23 November in die Stadsaal van Stellenbosch pronk, en die skildery wat hy aan Radiokansel beskikbaar gestel het.
14 Nov 2023 12AM 13 min

Jaco Strydom: sonder liefde is jy niks

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Sonder liefde is jy niks.”
14 Nov 2023 12AM 1 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
10 Nov 2023 12AM 21 min

Andie Steele Smith - Peacemakers

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “Peacemakers” from Matt 5:9
10 Nov 2023 12AM 5 min

Huweliksfokus: vertroue kan maklik verdwyn

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Vertroue kan maklik verdwyn”
8 Nov 2023 12AM 3 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Grootkoningriethaan

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor die Grootkoningriethaan en hoe sy uniekheid die…
7 Nov 2023 12AM 7 min

Lydia Lamprecht oor Kersliedere by Kerslig

Janine van Niekerk gesels met Lydia Lamprecht oor Kersfees by Kerslig die 26ste Nov. Dit is binnekort, so jy moet solank die aand uitboek as jy beplan om jou gesin te bring vir die aand.
7 Nov 2023 12AM 9 min

Sermon Feedback for this weekend

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck? Please tell…
6 Nov 2023 12AM 8 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
3 Nov 2023 1AM 11 min

Lynette Beer: Kennis vs wysheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kennis vs wysheid” uit Spreuke 9:10
2 Nov 2023 1AM 5 min

Ons ry mos die Virgin Active 947 Ride Jo-burg race!

Janine van Niekerk gesels met van die fietsryers wat die 19de Nov saam met ons die Virgin Active 947 Ride Jo-burg race gaan ry. Ons het Pieter, Leonie en Ryno van Staden en Elzé Vermaak wat dit gaan aandurf en ons wil hoor hoe hard hulle al oefen.
1 Nov 2023 1AM 17 min

Huweliksfokus: Pa en seun in konflik

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Pa en seun in konflik”
1 Nov 2023 1AM 4 min
740 – 760