Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,035 Episodes
760 – 780

Romeine 1:20 - God openbaar in die Klipmossel

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor die Klipmossel en net hoe die Here…
31 Oct 2023 1AM 8 min

Jaco Strydom: dien die Here met blydskap

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Dien die Here met blydskap” uit Ps 100.
31 Oct 2023 1AM 1 min

Pray for the matrics

Let us pray for the matric exams. The matrics in South Africa are officially kicking off their final exams of Grade 12 today, and we thought we could bring them, their fears, their time, their focus before the Lord in this trying time. If you know a matric, pray for…
30 Oct 2023 1AM 12 min

Helmut Meijer on Ps 23:6

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and interesting Hebrew origins of the Ps 23:6 – GOOD and LOVING COMMITMENT PURSUES ME
30 Oct 2023 1AM 4 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
27 Oct 2023 1AM 13 min

Marzanne Slabbert oor Profetiese kuns

Janine van Niekerk gesels met Marzanne Slabbert van Bloemfontein oor profetiese kuns, kunstenaars en hulle hart vir ons land en Sy mense.
26 Oct 2023 2AM 19 min

Arch Bilankulu is FREE

Janine van Niekerk is speaking to Arch Bilankulu from 3C in Pretoria about his own walk with Jesus and his love of the cultural diversity of the music of South Africa.
25 Oct 2023 1AM 23 min

Huweliksfokus: God hoor my nie.

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “God hoor my nie."
25 Oct 2023 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in donker materie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Dr Ruhann Steyn oor donker materie en hoe dit die…
24 Oct 2023 1AM 9 min

Beninca Steyn - Golfdag vir Rolstoele

Janine van Niekerk gesels met die Hoof UItvoerende Direkteur en stigter van Lovestruck, Beninca Steyn, oor hulle gholfdag vir rolstoele vir gestremde kinders.
24 Oct 2023 1AM 7 min

Listener messages for the week

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
23 Oct 2023 1AM 14 min

Helmut Meijer on Ps 23:5

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and interesting Hebrew origins of the Ps 23:5 – the face of my enemies.
23 Oct 2023 1AM 3 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
20 Oct 2023 1AM 10 min

Riana Nel wonder mos!

Janine van Niekerk gesels met Riana Nel oor die regte man, kinders, Sy liefde, "Ek Wonder" en nog allerhande diep dinge…
19 Oct 2023 2AM 20 min

Lynette Beer: verwag die Here se seen

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Verwag die Here se seen” uit Spreuke 10:28
19 Oct 2023 1AM 5 min

Theo Bierman: Spiritual thirst

Theo Bierman is a High performance coach who builds his coaching on foundations of Life Coaching, Ironman, Recovery & Walking with God. Today he explains how crucial spiritual thirst is
18 Oct 2023 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Suikerbekkie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels Andrew Buitendach oor die kleurvolle Suikerbekkie om die Here te openbaar.
17 Oct 2023 1AM 9 min
760 – 780